Skip to main content

Mnr. B. Radford

"Graag spreek ek my dank en waardering uit teenoor mev. Killian wat as my regsverteenwoordiger tydens my saak opgetree het en waarin sy my onskuld bewys het. Haar noukeurige en feitlike optrede tydens die hofverrigtinge, ook met inagneming van die teeparty was opvallend en verdien lof. Mag sy dan ook as regsverteenwoordiger 'n geseende en voorspoedige regstermyn in die vooruitsig stel."

Back to Lawyers homepage