Ek is baie tevrede met die diens wat ek van Legalx se Regsadvies ontvang en is nie spyt dat ek ingeteken het daarvoor nie. Ek gaan uit om my mede werkers, familie en vriende te vertel van die goeie diens en ek moedig hulle aan om ook aan te sluit. Baie dankie vir die goeie en flinke diens van u kantore af...